Hier word nog gewerk aan hierdie bladsy!

Leather


Leer? 'n Polimeer? Ja, dis reg. Leer word gemaak van diervelle, en vel is 'n polimeer! Diervelle (joune ingesluit) word gemaak van die polimeer kollageen. So ook jou hare en naels. Kollageen behoort aan die proteïn familie van polimere. En proteïne is maar een van baie tipes natuurlike polimere. Verder is velle ook 'n tipe poliamied, en eintlik baie dieselfde as nylon. Die velle word verander in leer in 'n leerlooiery, waar die kollageen kruisgebind word om dit sterker, meer duursaam te maak, en te verhoed dat dit sal verrot.


Terug na die Vlak Twee Kaart


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi