Neopreen


Vir 'n vinnige oorsig oor polichloropreen, kliek hier!

Polichloropreen word gewoonlik bemark en verkoop onder die handelsnaam Neopreen. Dit is weerstandbiedend teen olie, en was die eerste sintetiese elastomeer, of rubber, wat 'n kommersiële sukses was. Dit is uitgevind deur Wallace Carrothers, dieselfde persoon wat verantwoordelik was vir die ontdekking van nylon.

Polichloropreen word gemaak van die monomeer chloropreen, op die volgende manier:

Chloropreen het twee dubbelbindings, en word dus 'n diëen genoem. Polichloropreen se eienskappe stem ooreen met die van ander diëenpolimere soos poliisopreen en polibutadiëen. As jy meer wil weet van diëenpolimere, kyk hier.

En hier is die monomeer chloropreen in 3d:

Ander polimere wat as elastomere gebruik word sluit in:


Terug na die Vlak Twee Kaart


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi