'n Vinnige oorsig - Polivinielpirolidoon

Gebruike: haarsproei, laaghout gom, bloed plasma bymiddel (verdunner)
Monomeer: vinielpirolidoon
Polimerisasie: Vrye radikaal viniel polimerisasie
Morfologie: amorf
Glasoorgangstemperatuur: 160oC


Terug na Polivinielpirolidoon


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi