'n Vinnige oorsig - poliëtileen

Gebruike: termoplastieke, vesels
Monomeer: etileen
Polimerisasie: vrye radikaal ketting polimerisasie, Zieglar-Natta polimerisasie, metalloseen katalise polimerisasie
Morfologie: hoogs kristallyn (lineêr), hoogs amorf (vertak)
Smeltpunt: 137 oC
Glasoorgangstemperatuur: -30 oC


Terug na Poliëtileen


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi