'n Vinnige oorsig - Polivinilideenchloried

Gebruike: deursigtige plastiek om kos toe te draai
Monomeer: vinilideenchloried
Polimerisasie: emulsie polimerisasie, suspensie polimerisasie
Morfologie: kristallyn
Smeltpunt: 200oC
Glasoorgangstemperatuur: -18oC


Terug na Polivinilideenchloried


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi