'n Vinnige oorsig - polidimetielsiloksaan

Gebruike: elastomere, verseëlaar, smeerolies, hittebestande teëls
Monomeer: oktametielsiklotetrasiloksaan
Polimerisasie: ringopeningspolimerisasie
Morfologie: amorf
Glasoorgangstemperatuur: -130 oC


Terug na die silikone


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi